
Now is the time to get your Caravan kitted out with a New Tent or get your repairs done before the Easter Holidays
Maak gereed vir ‘n adrenalien-belaaide Maniac 4x4-ervaring by die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap!
7-9 Maart 2025, Moreson Plaas Malmesbury
Voel die krag, oorwin die uitdagings, en toets jou 4x4 se grense op ‘n baan vol aksie en avontuur!
Kaartjies beskikbaar by Open Tickets of by die hek. https://opentickets.co.za/trio